Join our FREE Newsletter

​Subscribe for monthly news on job opportunities and information on farms in America send directly to your email

Newsletter Subscription

Werk in Amerika Inligtings Dag

R0,00

Datum : 14/03/2026
Plek : Driehoek Gaste Plaas, R357 Douglas Pad, reg Langs Marrick Safaris

Moet registeer om by te woon! Maar dit is gratis!

Wat om te bring? 

  • Nota boek en pen
  • Eie stoel is NB!
  • Vleisie en drink goed

Ons gaan Braai na die tyd, 12pm tot 3pm

Ons gaan kyk na die Mynbou bedryf, Die Refugee program, as ook die plaas bedryf en waar om te begin soek vir werk in Amerika!

Kom kyk na die opsies wat beskikbaar is!

Event Details

Date: 14/03/2026

Start time: 09:00 SAST

End time: 12:00 SAST

Venue: Driehoek Gaste Plaas, R357 Douglas Pad, reg Langs Marrick Safaris

Phone: 076 309 4627

Email: jacquesfaithvantonder@gmail.com

Scroll to Top